1887

n Historia - The State Theatre Dance Company and the shaping of contemporary dance in South Africa

USD

 

Abstract

Die Staatsteater Dansgroep en die ontwikkeling van kontemporêre dans in Suid-Afrika Hierdie artikel ondersoek die resepsie van dansteater deur Suid-Afrikaanse gehore en kritici gedurende die laaste dekade van die twintigste eeu, met spesifieke verwysing na die Staatsteater Dansgeselskap (STDG). Toe die geselskap in 2000, met die sluiting van die Saatsteater ontbind is, was dit alom gereken as die beste in Suid-Afrika. Die sukses van die STDG kon in 'n groot mate toegeskryf word aan Amerikaanse en Europese insette - enersyds wat betref artistieke inspirasie uit werke van buitelandse choreograwe en andersyds wat betref die ontwikkeling van plaaslike dansers (danstegniek en dansdissipline). Die argument in hierdie artikel is dat die multikulturele aard van post-moderne dans nie in die kunsvorm self gesoek moet word nie. Verhoogoptredes vereis kennis van die Westerse danstradisies en konformering tot 'n aantal baie "Westerse" teaterkonvensies, wat die rigoristiese dissiplinering van dansers se liggame insluit. Wat inhoud betref, is eietydse dans wel sterk multikultureel, hibridies en vloeibaar. Dit waarna Craig Canavan verwys het as "tak[ing] ethnic influences and fit[ting] them to a theatrical context, " is gedurende die jare negentig met groot innovasie deur die dansers en choreograwe van die STDG bemeester. Dit bevestig dat blootstelling aan internasionale choreografie hulle uitgedaag en bemagtig het om 'n eie kreatiwiteit te laat ontluik. Die resultaat was soms meelewende, soms provokerende, kommentaar op die skepping van identiteit in Suid-Afrika.

This article looks into the reception of contemporary dance theatre by South African audiences and critics during the last decade of the twentieth century, with specific reference to the State Theatre Dance Company (STDC), widely recognised as the best in South Africa. the success of the STDC can, to a large extent, be ascribed to European and American input as far as artistic inspiration from the works of international choreographers and the development of local dancers (technique and discipline) are concerned.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/46/1/EJC38015
2001-05-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error