1887

n Historia - War, sex and politics : the South African Medical Section in Korea, 1950-1953

USD

 

Abstract

South African participation in the Korean War was a complex matter: militari ly and in terms of domestic and foreign politics. Nonetheless South Africa place d an air force squadron as well as a token army element at the disposal of the United Nations Forces, including a small medical section. This study focuses in on the transience of life of about 900 South African soldiers during war. Hedonis m, searches for light-hearted pleasure and making the most of the moment have always accompanied war. the Korean War was no different. Despite South African racial politics, the South African Korea contingent suffered a STD rate of some 130 per thousand per year.

Suid-Afrika se deelname aan die Koreaanse Oorlog was 'n komplekse saak - beide vanuit 'n militêre oogpunt as op die terrein van binne- en buitelandse beleid. Nogtans het die Unie 'n lugmageskader, sowel as 'n geringe leërelement, insluitende 'n klein mediese seksie, tot die beskikking van die Verenigde Nasies gestel. Die mediese seksie was nooit meer as sewe man sterk nie. Die studie let op bykans 900 jong Suid-Afrikaners in 'n vreemde land. Daar is sprake van die verganklikheid van die mens in 'n oorlogsituasie. Dit het nog altyd tot 'n mate van hedonisme gelei, 'n soeke na ligsinnige plesier en die geneigdheid om net vir die oomblik te leef.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/46/1/EJC38018
2001-05-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error