1887

n Historia - Environmental management in South Africa : twenty years of governmental response to the global challenge, 1972-1992

USD

 

Abstract

Environmental management in South Africa: twenty years of governmental response to the global challenge, 1972-1992 The article examines South African governmental initiatives in environmental management between the two historic environmental conferences hosted by the United Nations, namely the 1972 United Nations Conference on the Human Environment and the 1992 United Nations Conference on Environment and Development. the twenty years under discussion was an important development phase for environmental management on both national and international political levels. It was a period in which the focus gradually shifted from addressing the environment as a political issue in the 1970s, to acknowledging by 1992 that the world at large needed a new developmental model (namely sustainable development) if humankind was to survive.

Omgewingsbestuur in Suid-Afrika: twintig jaar van regeringsreaksie op internasionale uitdagings, 1972-1992 Hierdie artikel ondersoek inisiatiewe in Suid-Afrikaanse omgewingsbestuur in die twintig jaar tussen die twee historiese omgewingskonferensies wat deur die Verenigde Nasies georganiseer is, naamlik die United Nations Conference on the Human Environment in 1972 en die United Nations Conference on Environment and Development in 1992. Die periode onder bespreking was 'n belangrike ontwikkelingsfase in omgewingsbestuur op beide nasionale en internasionale politieke vlakke; 'n periode waarin die fokus geleidelik verskuif het vanaf die aanspreek van die omgewing as 'n politieke vraagstuk in die sewentigerjare tot die aanvaarding in 1992 dat die wêreld 'n nuwe ontwikkelingsmodel (naamlik volhoubare ontwikkeling) benodig indien die mensdom wou oorleef. In die artikel word daar gefokus op Suid-Afrika se deelname aan die twee Verenigde Nasies-konferensies, die institusionalisering van omgewingsbestuur, die departement van omgewingsake, die raad vir die omgewing en omgewingswetgewing.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/46/1/EJC38020
2001-05-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error