1887

n Historia - Hans Endler se studie aan die in Wenen, 1892-1897

USD

 

Abstract

Hans Endler (1871-1947), co-founder of the Conservatorium of the University of Stellenbosch in 1904, exerted a very great influence on the development of music in South Africa. However, little is known about his studies at the Conservatorium für Musik und darstellende Kunst in Vienna where he was a student from 1892 to 1897. Entries in the official documents of the Conservatorium show that Endler started studying with a backlog at 21 years of age. After working hard and having gained enough experience and confidence, he could take part as chamber music cellist in five private performances of the Conservatorium in 1897. The experience of five years of study at one of the best-known music training institutions in the world was greatly to his advantage when he came to South Africa in 1903. End

Hans Endler (1871-1947), medestigter van die Konservatorium van die Universiteit van Stellenbosch in 1904, het 'n baie groot invloed op die ontwikkeling van musiek in Suid-Afrika gehad. Min is egter bekend oor sy studie aan die Conservatorium für Musik und darstellende Kunst in Wenen waar hy vanaf 1892 tot 1897 studeer het. Inskrywings in amptelike dokumente van die Conservatorium toon dat Endler met 'n agterstand op 21-jarige ouderdom daar begin studeer het, en dat hy, na harde werk, in 1897 vi.genoeg ervaring en selfvertroue gehad het om op vyf geslote voordragklasse van die Conservatorium as kamermusiektjellis op te tree. Die ervaring van vyf jaar studie aan een van die bekendste musiekopleidingsinstansies ter wêreld het Endler goed te pas gekom toe hy in 1903 na Suid-Afrika geïmmigreer het. End

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/47/1/EJC38050
2002-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error