1887

n Historia - Hugh Archibald Wyndham (1877-1963) : His ancestry and family connections

USD

 

Abstract

Wyndham, 'n tipiese neëntiende eeuse Engelse landheer, het in 1901 na Suid-Afrika geëmigreer. Hy het aanvanklik as Milner se onbetaalde privaatsekretaris gedien, waarna hy sy kragte in die heropbou van die perdeindustrie ná die verwoesting van die Anglo-Boere Oorlog gewerp het. Daarna het hy hom in die politiek begewe, eers as 'n Transvaal Progessive en na 1910 as 'n Unionis. Hierdie artikel plaas Wyndham in sy sosio-ekonomiese milieu, verken sy buitengewone familie-agtergrond en ontleed die omvang en invloed van sy sosiale netwerk. Sy familieverbintenisse het hom 'n pos op Milner se staf besorg en sy erfgeld het hom daarna as boer en politikus gevestig. Hy was egter 'n "anachronisme" in 'n veranderende Suid-Afrika en het in 1930 permanent na Brittanje teruggekeer, waar, soos hy spoedig ontdek het, die winde van verandering ook vaardig was. End

Wyndham, the epitome of a nineteenth-century English country gentleman, migrated to South Africa in 1901. After serving Milner as an unpaid private secretary, he helped re-established the horse industry after the devastation of the Anglo-Boer War and entered South African politics first as a Transvaal Progressive and after 1910 as a Unionist. This article places Wyndham in his setting, explores his extraordinary background and analyses the extent and importance of his social network. Family connections saw to a job on Milner's staff and inherited money established his later farming and political career. Yet, an anachronism in a changing South Africa, he returned permanently to Britain in 1930, which, as he soon realised, had changed too. End

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/47/1/EJC38052
2002-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error