1887

n Historia - Foreign African migrant labour at the Messina Copper Mines, 1905-1960

Volume 47, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Die artikel ondersoek die verskaffing van trekarbeid uit ander Afrikalande aan die Messina kopermynindustrie. Die mynindustrie se afhanklikheid van buitelandse trekarbeid het dit vir die Messina maatskappy moontlik gemaak om op die kort termyn te spaar op arbeidskoste. Die trekarbeiders is uitgebuit. Hulle het geen ander opsie gehad as om die loonstruktuur te aanvaar nie. Op die lang termyn het die reëling egter 'n probleem geword vir die tweeledige onderdrukkende kragte van kapitalisme en segregasie. Buitelandse trekarbeiders het naamlik die nodige vaardighede verwerf en die meerderheid werkkategorieë beskikbaar vir swartmense gemonopoliseer ten koste van plaaslike werkers. Ter wille van groter helderheid oor die situasie by Messina, word verwys na die werwingsveldtogte wat deur die WNLA geloods is en gerig was om buitelandse arbeid vir die Witwatersrandse goudmyne te bekom. So word in 'n vergelykende konteks klem geplaas op die uitsonderlikheid van die Messina myne. End

This study examines foreign African migrant labour supply to the Messina copper mines. The dependence of the mining industry on foreign migrant labour helped the company in the short term to reduce labour costs through the exploitative wage structure which the mineworkers had no choice but to accept. However, on a long term basis, this arrangement became a problem to the twin oppressive forces of capitalism and segregation systems because foreign migrant mineworkers acquired mining skills and monopolised the majority of job categories available for African mineworkers at the Messina mines to the exclusion of local Africans. In elaborating on foreign African migrant labour for the Messina mines, reference is made to the recruitment drive launched by the Witwatersrand Native Labour Association to secure foreign labour for the Witwatersrand gold mines. This serves to provide a comparative context which highlights the distinctiveness of the Messina mines. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/47/1/EJC38054
2002-05-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error