1887

n Historia - Serendipity - 'Governor' Joan Bax, and the Herentals connection

USD

 

Abstract

Dit wil voorkom asof heelwat van die ontdekkings wat in navorsing gemaak word gelukkige-toeval is. Die toevallige publikasie van 'n artikel of boek, of die aanhoor van 'n gesprek in 'n hyser of gang mag die trant van 'n navorsingsprojek totaal verander. Dat die skrywers van hierdie artikel per abuis sou ontmoet kon byvoorbeeld nooit voorsien gewees het nie. Voor hulle 'gelukkige' ontmoeting was beide onbewus van mekaar. 'n Heeltemal toevallige sameloop van omstandighede het aanleiding gegee tot die uitklaring van daardie problematiese dele van die verhaal van Joan Bax (1637-1678), Goewerneur van die Kaap van Goeie Hoop. Bax was tot nou toe maar 'n minder bekende figuur in die geskiedenis van Suid-Afrika. As Laing en Goris nie deur die gelukkige-toeval by mekaar uitgekom het nie, sou hierdie ontleding nooit plaasgevind het nie. Dié navorsing het wel afgedwaal in die periode van die Tagtigjarige oorlog en die betrekking van die Bax familie in hierdie tydperk. Daar is op drie vlakke gewerk - heraldies, histories en genealogies. Albei skrywers het hulle eie kundigheid saamgebring om 'n antwoord te vind oor hierdie raaisel-agtige figuur in die Kaapse geskiedenis. "Het is eigenaardig dat deze Kaapse gouverneur met 'genaamd Van Herentals' de geschiedenis is ingegaan." Hierdie studie poog om te wys dat die sogenaamde Herentals verbintenis baie twyfelagtig is. End

It seems possible that many of the findings made in research are serendipitous. The chance publication of a paper or book or a conversation overheard in a lift or passageway may have an enormous effect in changing the direction of someone in the midst of a research endeavour. For example the chance meeting of the authors of this research paper could never have been foreseen. Neither of them was aware of the other before their serendipitous encounter. This act of pure happenstance led to clarification of certain problem areas in the story of Joan Bax (1637-1678), Governor of the Cape of Good Hope. If Laing and Goris had not had this 'serendipitous' meeting this analysis would never have been done. The research digresses into the period of the Eighty Years war and the involvement of the Bax family during this era. Research was done on three levels - heraldic, historical and genealogical. The authors brought together different strengths in a 'synergistic' manner, which tries to find an answer to this enigmatic figure in Cape history. It is strange that this Cape Governor was destined to enter the history books as Bax 'entitled Van Herentals.' This paper hopes to show that the so-called Herentals connection is very dubious. End

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/47/1/EJC38057
2002-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error