1887

n Historia - An assessment of the impact of economic sanctions on Rhodesia's cattle industry, 1965-1972

USD

 

Abstract

In explaining the ineffectiveness of sanctions, far too much emphasis has been placed on the myth of "Rhodesian ingenuity" rather than on the role played by the 1964 Trade Agreement in facilitating sanctions busting by South Africa and Rhodesia. In this article the author attempts to correct the anomaly by focusing on South Africa's role in saving Rhodesia's beef industry from total collapse. The study describes how the 1964 Trade Agreement came to act as a means through which Rhodesia's illegal beef exports found their way to the South African market and overseas.

<b>'n Beoordeling van die impak van ekonomiese sanksies op die Rhodesiese beesboerdery, 1965-1972</b> <br>In die beskrywing van die oneffektiwiteit van sanksies word baie aksent op die mite van 'Rhodesiese vindingrykheid' geplaas. In die artikel word aangevoer dat die 1964-handelsooreenkoms baie gedoen het om Rhodesië daartoe in staat te stel, om deur middel van Suid-Afrika, sanksies die hoof te bied. Verder word gelet op die anomalie van Suid-Afrika se rol in die sogenaamde redding van die Rhodesiese beesvleisbedryf. Daar word beskryf hoe die onwettige uitvoer van beesvleis deur die bemiddeling van Suid-Afrika plaasgevind het. Deur die ooreenkoms van 1964, asook die samewerking van Suid-Afrikaanse verbintenisse op die kontinent, het Rhodesië daarin geslaag om genoeg buitelandse kapitaal te verdien sodat landbou-diversifikasie kon plaasvind. Rhodesië se pogings is egter later verydel deur die ekonomiese en politieke krisis wat deur sanksies meegebring is.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/47/2/EJC38077
2002-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error