1887

n Historia - 'Wretched folk, ready for any mischief' : The South African state's battle to incorporate poor whites and militant workers, 1890-1939

USD

 

Abstract

<b>'Wretched folk, ready for any mischief': Die staat se stryd om armblankes en militante arbeiders saam te snoer, 1890-1939</b> <br>In die studie word aandag gegee aan die armblanke-verskynsel in die laat negentiende en vroeë twintigste eeu. Daar word gelet op die wyse hoe bevoordeling van hierdie groepering dikwels ten koste van die swartmense plaasgevind het. Suid-Afrika, strydig met die algemene opvatting, is geleë in 'n landstreek wat nie heeltemal vir die boerdery geskik is nie. Gevolglik het verarming plaasgevind en boerende mense was toenemend verplig om aan 'n verstedelikingsproses deel te neem. Dié proses was traumaties vir die Afrikaners. Die Afrikaners wat deel van die stedelike proletariat geword het, was in baie opsigte net soos hulle bywoner-ekwivalent op die platteland behoeftig en deel van 'n agtergeblewe segment van die blanke bevolking wat onder omstandighede soos die Rebellie van 1914-5 en die Randse Staking van 1922 bepaalde sentimente gekoester het. Die Paktregering het met die beleid van 'beskaafde arbeid' die weg voorberei om die blankes te akkommodeer Terselfdertyd moes nywerheidsontwikkeling bevorder word. Die Carnegieverslag in die dertigerjare het 'n treffende indruk van die armblankes geskep. Die regering het te midde van ekonomiese herstel, ná die depressie en 'n ekonomie wat besig was om vir 'n oorlog voor te berei, daarin geslaag om werkloosheid onder die blankes te verminder.

The article deals with the manner in which the Afrikaner poor whites in the last decade of the nineteenth century started the process of gravitating towards the urban centres where they became part of an urban proletariat. Political and community leaders tried to ensure a preferential dispensation for them in comparison with the blacks of South Africa. Attention is given to the process of industrialisation and the manner in which it was possible for the government to promote industrial development and provide these people with employment.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/47/2/EJC38078
2002-11-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error