1887

n Historia - 'If they are as thirsty as all that, let them come down to the pool' : unearthing 'Wildlife' history and reconstructing 'Heritage' in Gonarezhou National Park, from the late nineteenth century to the 1930s

Volume 47, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

<b>'As hulle so dors is, laat hulle na die oel kom' : die opgrawing van 'wildlewe' geskiedenis en die herkonstruksie van 'erfenis' in Gonarezhou Nasionale Park, vanaf die laat negentiende eeu tot die 1930s</b> <br>Gonarezhou is Zimbabwe se tweede grootste wildreservaat, geleë in die droogste en warmste deel van die land. Dit beslaan 4964 vierkante kilometer en word in die noorde begrens deur die Save Runderiviersamesmelting, in die suide deur die Limpoporivier, in die ooste deur Mosambiek en in die weste deur die Malipi Safarigebied. Die gebied word gekenmerk deur digte &lt;i&gt;mopani&lt;/i&gt; bos wat veilige skuiling en habitat bied aan die wild wat tussen Suid-Afrika en Mosambiek beweeg. Voor 1968 is die gebied bewoon deur die Hlengwe, dit is Tsonga-mense met taal-en familieverbintenisse met inwoners in die suid-westelike gebied van Mosambiek en in die noorde van Suid-Afrika. Voorts het Shona en Ndebele-mense ook die gebied bewoon. Die belang van hierdie park is geleë in die toekomstige insluiting by die Groot Limpopo trangrenspark (Kaart 2), 'n eko-toerisme inisiatief van Suid-Afrika, Zimbabwe en Mosambiek. Die ryk wildlewe van die park het besoekers gelok sedert die Swahili-periode to gedurende die laat twintigste eeu, hoofsaaklik weens ivoor en handelsmoontlikhede. Grootwildjag is bevorder deur die beskikbaarheid van vuurwapens via die Indiese Oseaan, terwyl uitgaande ivoor dieselfde roete gevolg het. Die Gonarezhou is 'n historese wildlewekompleks wat gestalte gee aan verskillende manifestasies van erfenis geskep deur mense se benutting van grond en natuurlike hulpbronne. In hierdie artikel word ondersoek ingestel na voor-koloniale inwoners se opvatting van erfenis en die veranderings in die begrip en aanwending van daardie erfenis in die koloniale periode. Dit word aangevoer dat in beide die voor sowel as die koloniale periode, erfenis gesien is as daadwerklike eienaarskap van die omgewing en sy bronne. Hierdie eienaarskap het grootliks berus op politieke mag, indien nie volledige nie, en in sommige gevalle het die behoud of verwerwing van politieke mag bepaal hoeveel indien enigsins, erfenis funksioneel gebly het of funksionaliteit verbeur het.

Gonarezhou, Zimbabwe's second largest game reserve, is situated in the driest and hottest part of the country, and covers a surface area of 4964 square kilometres bordered to the north by the Save-Runde River Junction, south by the Limpopo River, east by Mozambique, and west by Malipati Safari area. It is characterized by thick &lt;i&gt;mopani&lt;/i&gt; woodland providing a hideous and rich habitat for game crossing to and from Mozambique and South Africa. The Gonarezhou is an historical wildlife complex that embodies several manifestations of heritage created out of people's utilization of its land and natural resources. In the article the author explores conceptions of heritage by the pre-colonial inhabitants of the area and the transformations in the understanding and appropriation of such heritage in the early colonial period.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/47/2/EJC38082
2002-11-01
2017-02-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error