1887

n Historia - The darkness within the light : Berlin missionaries and the landscape of Vendaland c. 1870 - 1900

USD

 

Abstract

<b>Duisternis in die lig : Berlynse sendelinge en die landskap van Venda c. 1870 - 1900</b> <br>Die verhouding tussen die Berlynse sendelinge, die landskap van Venda en die Vhavenda was kompleks in die negentiende eeu. Die skrywer redeneer dat die sendelinge die land en die mense as ineengewikkel gesien het. Vir hulle was die 'heidense Bewenda' ineengesmelt, of geskep, deur die landskap wat hulle toegewikkel, vertroetel, beskerm en verskuil het. <br>In 'n poging om hulself (en hul potensiële lesers) te situeer, was die sendelinge geneig om eers ooreenkomste tussen die plaaslike landskap en dié van soortgelyke terreine in Europa en ander Berlynse sendingstasies in Suid-Afrika te tref. Daardeur het hulle gefokus op die omvattende natuurskoon van die streek en die wyse waarop die omgewing, te midde van baie uitdagings, onderwerp is.

The relationship between the Berlin missionaries, the landscape of Vendaland and the Vhavenda during the late nineteenth century was a complex one. The missionaries saw the land and its people as being inextricably bound. For them, the 'heathen Bawenda [Vhavenda]' blended into, or were created by, the landscape which nurtured, succoured and concealed them. In the article the dynamics of this interaction is considered from the perspective of written mission accounts.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/48/1/EJC38105
2003-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error