1887

n Historia - Going native? Trout and settling identity in a rainbow nation

USD

 

Abstract

<b>Onderweg na die inheemse? Forel en die vestiging van identiteit in 'n reënboognasie</b> <br>Forel staan uit in 'n lang rits van plante en diere wat gekultiveer en ingevoer is met die doel om die landskap na hule eie beeld te herskep. Bruin- en reënboogforel is vis wat suksesvol in Suid-Afrikaanse en suider-Afrikaanse waters met die wending van die vorige eeu ingevoer is. Forelhengelaars het sedertdien uitgestaan as skrywers wat vaardig met die pen helder en omvattend oor hul onderwerp van passie kan skryf. Derhalwe is forelle en die verwante kultuur 'n besondere manier waarop die omgewingsgeskiedenis belig kan word. Dit spreek in baie opsigte boekdele van die kultuurveranderings- en identiteitsvormingsproses wat sedert die vorige eeu beslag gekry het. Deur middel van 'n biografiese beskrywing wat uit die vorige eeu dateer maak die geskiedenis van forel en die hengel van die besondere vis bepaalde mededelings omtrent natuurbewaring.

Shining out of a long litany of plants and animals imported and cultivated by colonising Europeans in an attempt to reshape the land and water in their own image, trout catch the eye. Brown and Rainbow trout are fish successfully introduced to suitable waters of South and southern Africa before the turn of the last century. Since its following of fly fishers have distinguished themselves as authors of a prolific and occasionally erudite genre of literature, trout shed light on weighty questions of environmental history in a particularly appealing way, with surprising things to say about identity formation in the last century. The formative historical relationship between hunting and nature conservation has been well established. Through a largely biographical route traced through the last century, fly fishing and the tale of trout are shown herein to be similarly fundamental to a later phase of conservation policy and practice in South Africa.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/48/1/EJC38108
2003-05-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error