1887

n Historia - Boers, Afrikaners, and Diasporas

USD

 

Abstract

<b>Boere, Afrikaner en diasporas</b> <br>Die proto-IndoEuropese oorsprong van diaspora bevat altyd die trikonsonantale &lt;b&gt;spr&lt;/b&gt; wat aanvullend tot die vokale wat "<b>sp</b>o<b>r</b>e, <b>sp</b>e<b>r</b>m, <b>spr</b>ei en ver<b>spr</b>ei" funksioneer. Dit verteenwoordig 'n snel maar natuurlike proses waarin sade gestrooi word - weg van die ouerliggaam. Dit het 'n verspreiding en reproduksie tot gevolg. Die verspreiding gaan gepaard met geweld wat die ouerliggaam aangedoen word. <br>Ná 'n teoretiese gesprek waarin diaspora as 'n proses verduidelik word, word die bespreking 'n oorsig van die omstandighede en handelinge wat die proses illustreer. <br>In die studie word oor die diaspora van die Boere-Afrikaners verslag gedoen. Boere-Afrikaners word as begrip gebruik omdat dit 'n bepaalde histories-kulturele-linguïstiese kontinuïteit verteenwoordig. Daar word terselfdertyd voorsiening gemaak vir die akkomodering van die Boere (ná die Anglo-Boereoorlog) wat dan in die gesprek opgeneem word. Deur die gebruikmaking van die betrokke kategorisering word nie daarop aanspraak gemaak dat die term van toepassing is op alle Afrikaners nie. Dit kan ook nie van toepassing gemaak word op alle Afrikaners wat Suid-Afrika verlaat nie. Die bespreking oor die Afrikaanse diaspora word dan op verskeie vlakke gevoer, te wete : dek diaspora-verskynsel; 'n kort oorsig van Afrikaner etnisiteit; 'n diasporiese model; die eerste Boere (Afrikaner) diaspora; en 'n studie van die huidige stand van die Afrikaanse diaspora.

The proto-Indo-European root for diaspora always contains the triconsonantal <b>spr</b>, which with the addition of vowels meant "<b>sp</b>o<b>r</b>e, <b>sp</b>e<b>r</b>m, <b>spr</b>ead or di<b>sp</b>e<b>r</b>se". It represents an abrupt but natural process in which seeds are scattered away from the parent body resulting in both dispersal and reproduction. The dispersal is engendered by violence to the parent body. Following a theoretical discussion of diaspora as a process, this discussion turns to a review of conditions and actions which illustrate its use. <br>This study reports on the diaspora of the Boer-Afrikaners. The term is considered to represent a historic-cultural-linguistic continuity. It is also an attempt to incorporate perspectives on the Boers (following the Anglo-Boer War) who feature may in the discussion. Then there is also the Afrikaners who are currently exiting South Africa. The categoriation does not apply to all Afrikaners. Nor does it apply to all South Africans who are exiting South Africa. The article consists of five parts : an introductory discussion of the concept of diaspora; a brief overview of Afrikaner ethnicity; a diasporic model; the first Boer (Afrikaner) diaspora; and a study of the current (Boer) Afrikaner diaspora.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/48/1/EJC38109
2003-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error