1887

n Historia - Bambatha's rebels : a profile - age, faction, motive

USD

Abstract

Bambatha se rebelle : 'n profiel - ouderdom, faksie, motief
In April 1906 het die afgesette kaptein Bambatha van die klein Zondi-stam in die Umvoti-verdeling van die Natal-kolonie teen die regering in opstand gekom. Nadat hy verskeie aanslae in sy distrik gemaak het, het hy die rebellie Zoeloeland toe verplaas, waar dit eers na etlike maande onderdruk is.
Die artikel ondersoek Bambatha se Zondi om vas te stel wié in opstand gekom het, en wáárom. Voldoende bronne is beskikbaar om 'n taamlike duidelike voorstelling te kan vorm van wie die rebelle was.
Dit is te betwyfel of Bambatha veel steun sou gekry het as hy nie op Dinuzulu se goedkeuring aangespraak kon gemaak het en 'n geweer en twee afgesante van die Zoeloe-koning te voorskyn kon bring om sy aanspraak te bewys nie. Die Impanzagedeelte het vir Bambatha 'n volgelingtal verseker, maar hy kon nouliks daarop uitbrei. Die rebelle was 'n minderheid, nie besonder jonk nie, veral van 'n spesifieke seksie, en hulle het ten minste gedeeltelik onder dwang opgetree.

In April of 1906 the deposed chief Bambatha of the small Zondi tribe in the Umvoti Division of the Colony of Natal rebelled against the government. After carrying out several attacks in his district he transferred the rebellion to Zululand, where it's suppression took several months.
This article examines Bambatha's Zondi people in order to find out who among them took part in the rebellion and what their reasons were. There is sufficient primary material from which to get a fairly clear picture of who the rebels were.
It is doubtful whether Bambatha would have mustered much support if he had not claimed Dinuzulu's sanction and produced a rifle and two emissaries from the king to substantiate the claim. The Impanza section guaranteed Bambatha a following, but he could barely enlarge upon it. The rebels were a minority, not particularly young, mostly from a specific section, and they participated at least partially under coercion.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/48/2/EJC38122
2003-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error