1887

n Historia - Speculation and exploitation : the Southern Rhodesian Mining Industry in the Company Era

USD

 

Abstract

<b>Spekulasie en eksploitasie : die Suid-Rhodesiese Mynboubedryf in die <I>Company</I>-era</b> <br>In die geskiedskrywing oor mynbou in koloniale Zimbabwe word algemeen saamgestem dat die bedryf op die uitbuiting van goedkoop swart arbeid geskoei was. Eenstemmigheid geld ook in die historiografie wat betref die periodisering van dié geskiedenis. 'n Aanvanklike periode van spekulasie en bedrog is na die draai van die twintigste eeu gevolg deur 'n fase waarin die bedryf se winsgewendheid deur 'n meedoënlose beleid van kosteminimalisering verseker is. Terwyl sommige kundiges daarop gewys het dat spekulasie en eksploitasie soms in dieselfde periode voorgekom het, is die verband tussen die twee tot nog toe nie verken nie. In hierdie artikel word aan die hand van 'n gevallestudie van een belangrike myn, geargumenteer dat spekulasie nie so seer eksploitasie vervang het as wat dit 'n intieme verhouding daarmee ontwikkel het nie.

That mining in colonial Zimbabwe in general turned on the exploitation of cheap black labour is well established in the subject's historiography. So too is its periodisation. An initial period of speculation and fraud gave way after the turn of the twentieth century to one in which the industry's profitability was secured largely through ruthless policies of cost minimisation. While some scholars however noted that speculation and exploitation occasionally existed in the same period, the links between the two have never been explored. By means of a case study of one important mine, this article argues that speculation did not so much replace exploitation as develop an intimate relationship with it.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/48/2/EJC38123
2003-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error