1887

n Historia - "An irritating pebble in Kruger's shoe" - Eugène Marais and in the ZAR, 1891 - 1896

USD

 

Abstract

<b>"'n Lastige klippie in Kruger se skoen" - Eugène Marais en <I>Land en Volk&lt;/I&gt; in die ZAR, 1891-1896</b> <br>Geprys as 'n navorsende joernalis wat regeringskorrupsie aan die lig gebring het, verag as 'n politieke snertskrywer, of verdoem as 'n pleitsieke roemsoeker in beheer van 'n banale skinderblad, het Eugène Marais 'n omstrede rol in die vooroorlogse ZAR gespeel - veral deur sy interaksie met president Kruger. Hierdie artikel ondersoek daardie interaksie en bespreek Marais se deelname aan die faksie wat Kruger teengestaan het en waaraan die etiket 'Progressief' toegeken is. Dit ondersoek sy motiewe en die tegnieke waarmee hy die openbare mening in die rigting van die opposisiepartye gestuur het, met veral klem op die belangrike verkiesing van 1893. Die artikel bestudeer verder die invloed van die Progressiewe pers en, in die besonder, die rol daarvan in die 'skepping', of ten minste die popularisering, van 'n besondere beeld van Kruger. Klem val op die ironiese en paradoksale verhouding van die Progressiewe pers (en Marais in die besonder) met Kruger as leiersfiguur.

Celebrated as an investigative journalist exposing a corrupt regime, dismissed as a political hack or damned as a litigious self-promoter in charge of a vulgar gossip sheet, Eugène Marais played a controversial role in the pre-war South African Republic (ZAR) - especially in his interaction with President Kruger. This paper explores that interaction, discussing Marais's participation in the faction that opposed Kruger, and that came to be labelled the 'Progressive' camp. It examines his motives and techniques in swaying opinion towards the opposition faction, with particular emphasis on the pivotal election of 1893, which saw a transformation in national politics. This paper investigates the influence of the Progressive press, and particularly its role in 'inventing' or at least popularising a particular image of Kruger. The focus is also on the ironies and paradoxes of the relationship of the Progressive press (and Marais in particular) with Kruger as figurehead.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/48/2/EJC38124
2003-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error