1887

n Historia - Schism and secession : the founding of the Bapedi Luteran Church, 1890-1898

USD

 

Abstract

This article attempts to investigate the underlying causes of schism and seccession from the Berlin Mission Society by dissatisfied Pedi evangelists and pastors. Attention will therefore be focused on investigating the alleged ill-treatment of the Pedi Christian leadership and paternalism by the Berlin missionaries. This article will also endeavour to show that the total rejection of Pedi custom and tradition by the Berliners greatly antagonised a large section of its Pedi converts who could not break altogether with some of their cultural practices. This afforded the secessionist leaders with the opportunity to lure many converts from the Berlin Mission Church by declaring that the new church would accommodate some of the Pedi cultural practices. In turn this paved the way for the Pedi chiefs to reclaim some social, economic and political authority over the Pedi converts. Ultimately both the Berlin Mission Society and the Bapedi Lutheran Church became losers in the battle for the support of Pedi converts.

<b>Skeuring en afskeiding : die stigting van die Bapedi Lutherse Kerk, 1890-1898.</b> <br>Hierdie artikel ondersoek die onderliggende oorsake vir die skeuring en afskeiding van ontevrede Pedi evangeliste en predikante van die Berlynse Sendinggenootskap, wat tot die stigting van die Bapedi Lutherse Kerk gelei het. Aandag word daarom gegee aan die beweerde slegte behandeling waaraan die Pedi Christenleierskorps onderwerp is en die paternalisme van die Berlynse sendelinge. Die artikel probeer ook om aan te toon dat die totale verwerping van Pedi gebruike en tradisie deur die Berlyners 'n groot groep van die Pedi bekeerlinge geantagoniseer het, aangesien hulle nie heeltemal kon breek met sommige van hulle kulturele gebruike nie. Hierdie faktor het die leiers van die afskeidingsbeweging die geleentheid gegee om heelwat bekeerlinge weg te lok van die Berlynse Sendingkerk deur te verklaar dat die nuwe kerk sommige kulturele praktyke van die Pedi sou akkommodeer. Op sy beurt het dit die Pedi tradisionele leiers die geleentheid gegee om van hulle sosiale, ekonomiese en politieke gesag oor die Pedi bekeerlinge te herwin. Uiteindelik was albei, die Berlynse Sendinggenootskap en die Bapedi Lutherse Kerk, verloorders in die geveg om die steun van Pedi bekeerlinge.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/48/2/EJC38125
2003-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error