1887

n Historia - Dr. Anna Boëseken (1905-1997) : kenner van die Kaapse VOC-geskiedenis

USD

 

Abstract

<b>Dr Anna Böeseken (1905-1997) : authority on the history of the VOC at the Cape</b> <br>Dr Anna Böeseken can without contradiction be rated as one of the greatest authorities on the history of the Dutch East India Company (VOC) at the Cape. This article examines her contribution in making the history of the VOC in South Africa accessible and interpreting it for both the expert and layman. Firstly, attention is given to her family background and academic training, and thereafter her career in teaching, publishing and the archives service is scrutinized. Next the extent of her historical labour is discussed and lastly an attempt is made to judge the merit of her work. The conclusion which is reached, is that she not only played an important part in making the sources accessible to researchers, but that she also made an enormous contribution in interpreting and popularising the history of the VOC at the Cape.

Dr. Anna Böeseken kan sonder vrees vir teenspraak beskou word as een van die grootste kenners van die Kaapse VOC-geskiedenis. In hierdie artikel word haar besondere bydrae om die geskiedenis van die VOC in Suid-Afrika vir sowel die vakman as die gewone belangstellende te ontsluit, toeganklik te maak en te interpreteer, in oënskou geneem. Eerstens word aandag gegee aan haar gesinsagtergrond en akademiese skoling en daarna word gekyk na haar loopbaan in die onderwys, uitgewerswese en die argiefdiens. Vervolgens word die omvang van haar arbeid bepaal en ten slotte word getrag om 'n waarde-oordeel oor haar werk uit te spreek. Die gevolgtrekking waartoe gekom word, is dat sy nie alleen 'n enorme rol gespeel het om die bronne van die VOC-geskiedenis vir navorsers te ontsluit nie, maar ook om die feite te interpreteer, te vertolk en te populariseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/48/2/EJC38127
2003-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error