1887

n Historia - Storie van die natuur : omgewingsgeskiedenis as groeiende navorsingsveld

USD

 

Abstract


Both internationally and in South Africa, environmental history has become one of the most dynamic and fast-growing branches of the historical sciences. This article focuses on the origin and development of environmental history. The concept "environmental history" is defined, its interdisciplinary nature explicated and its role in bridging the nature-culture divide explained. Its international and South African growth is traced, and some trends in environmental history are identified. In conclusion, some remarks are made about the future prospects of environmental history.

Beide op internasionale gebied en in Suid-Afrika het omgewingsgeskiedenis een van die mees dinamiese en snelgroeiendste vertakkings van die historiese wetenskappe geword. Hierdie artikel fokus op die oorsprong en ontwikkeling van omgewingsgeskiedenis. Die konsep "omgewingsgeskiedenis" word gedefinieer, die interdissiplinêre aard daarvan word verklaar en die rol wat dit in die oorbrugging van die natuur-kultuur gaping speel, word aangedui. Die internasionale en Suid-Afrikaanse groei daarvan word verder nagespoor en enkele neigings in omgewingsgeskiedenis word geïdentifiseer. Ten slotte word 'n paar opmerkings oor die toekomsvooruitsigte van omgewingsgeskiedenis gemaak.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/49/2/EJC119064
2004-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error