1887

n Historia - Die Trotse en Soms Omstrede Geskiedenis van die PUK
"In U Lig" : Die PU vir CHO van selfstandigwording tot samesmelting, 1951-2004, Elize S. van Eeden (redakteur) : book review

USD

Abstract

Extracted from text ... 242 Die Trotse en Soms Omstrede Geskiedenis van die PUK Elize S. van Eeden (redakteur), "In U Lig": Die PU vir CHO van selfstandigwording tot samesmelting, 1951-2004 Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Potchefstroom, 2006 634 pp ISBN 1 86822 466 X R290.00 Sedert sy beskeie begin in 1869 in Burgersdorp, het die PUK ontwikkel tot een van die vyf grootste universiteite in die land. Die boeiende verhaal van die instelling se beginjare tot by sy onafhanklikwording in 1951, is deur professor Piet van der Schyff opgeteken en in 2003 onder die titel Wonderdaad! Die PUK tot 1951: Wording, vestiging en selfstandigwording gepubliseer. ..

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/51/2/EJC38222
2006-11-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error