
Full text loading...
Oor Krugers Hollanders het daar deur die jare reeds talle monografieë, bronnepublikasies en tydskrifartikels verskyn. Daarom is die eerste reaksie by die opneem van nog 'n publikasie oor nog een van dié Hollanders : Is daar nog iets nuuts oor hulle te sê? Danksy die outeur se onderhoudende skryfstyl, begin jy egter lees en spoedig is jy geboei deur die lewensloop van hierdie "exemplarisch geval", die Nederlandse skoolmeester en pro-Boer P.J. Kloppers, "in eigen tijd niet geheel onbekend, sindsdien volslagen vergeten".
Article metrics loading...