1887

n Historia - Zululand True Stories, 1780-1978, J.C. van der Walt : book review

USD

 

Abstract

Hierdie boek is 'n bundel van 71 artikels wat gedurende die laaste dekade in die streekskoerant verskyn het. Die artikels is van wyd uiteenlopende aard, maar almal met 'n historiese strekking. Dit is chronologies georden en word ingelui met 'n vertelling oor Nandi, die moeder van die Zoeloekoning Shaka gedurende ongeveer die jaar 1780. Ander temas wat aangeraak word, is die Zoeloekoningshuis, met vertellings omtrent Shaka, Dingane, Mpande, Cetshwayo en Dinuzulu, die "wit Zoeloe" John Dunn (Jantoni) van Mtunzini, sendelinge, jagters, handelaars en natuurkundiges wat Zoeloeland vroeg in die negentiende eeu besoek het waaronder Adulphe Delegorgue (1850) en Robert Briggs Struthers (1852). Daar is verhale oor die swaarkry van sendelingvroue tot die eerste Christen-martelaar wat in Zoeloeland weens geloof tereggestel is.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/52/2/EJC38259
2007-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error