1887

n Historia - De la Rey. Die leeu van Wes-Transvaal, Fransjohan Pretorius : book review

USD

 

Abstract

As daar in 2007 'n boek verskyn met die titel, , sal die spookbeeld van Bok van Blerk se musiekvideo nie sommer verdof wanneer 'n leser die boek optel nie. Die eerste sin van genoemde werk plaas die teks, bewustelik, midde-in die kabaal : "Generaal Koos de la Rey sou waarskynlik geamuseer of verbaas gereageer het op die ophef wat tans van hom gemaak word" (p 7). Tot hier, en niks verder nie, dan 'n overte kniebuiging na die dronk, vlagswaaiende bende wat Van Blerk se lied gekaap het. Die res van die teks is 'n nugtere vertelling oor een van Suid-Afrika se groot politici en militêre leiers.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/52/2/EJC38263
2007-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error