1887

n Historia - Herinneringe : diegene wat my besiel en beïnvloed het
Reminiscences : those who inspired and influenced me : herinneringe aan professor F.J. du Toit Spies

USD

 

Abstract

Prof Tooi, soos hy bekend was onder studente, was die tweede dosent wat ek as eerstejaarstudent in 1959 in Geskiedenis ontmoet het. Sy aanslag was heeltemal anders as die van sy kollegas, A.N. Pelzer en doktor W.J. de Kock. Hy was nooit laat vir 'n klas nie en voor sy lesing kon 'n nuuskierige soos ek sy DKW paneelwaentjie op die parkeerterrein opmerk. Behalwe dat sy kleding meer informeel as dié van Pelzer en De Kock s'n was, was sy aanbieding rustig en soms 'n bietjie eentonig, hoewel hy juis stadig kon gepraat het om studente in staat te stel om aantekeninge te maak. Spies was meer gebonde aan sy aantekeninge en die geel papier waarop sy eerstejaarlesings geskryf was, het die indruk geskep dat dit reeds lank in gebruik was.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/52/2/EJC38268
2007-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error