1887

n Historia - The "Row about the Great Diamond" : the presentation of the to the British Crown, 1907

Volume 52, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

The gift of the to the British Crown is remembered as a manifestation of a conciliatory policy which the Botha-Smuts Ministry embarked upon following 's victory in the February 1907 Transvaal elections. This was indeed a magnanimous gesture and a source of reassurance both to Liberal sympathizers in Britain and to many "British" voters in the Transvaal. It however also served a party-political purpose in that it confronted the Progressive Opposition with an embarrassing choice. Support of the proposal would have contradicted their consistent criticism of the Government in connection with the Transvaal's weak financial and economic condition. Their eventual opposition to the gift appeared to reject the hand of conciliation and the generous gesture of loyalty to a Crown to which they had always claimed devotion. The parliamentary debate which preceded the presentation of the marked a singular victory for and weakened the Progressive Opposition's standing with its mining-house financial backers.


Die skenking van die aan die Britse Kroon word onthou as die vergestalting van die versoenende beleid wat die Botha-Smuts Ministerie na Het Volk se oorwinning in die Transvaalse verkiesing van Februarie 1907 gevolg het. Dit was inderdaad 'n ruimhartige gebaar en 'n bron van gerusstelling vir beide die Liberaalgesindes in Brittanje en die vele "Britse" stemgeregtigdes in die Transvaal. Dit het egter ook 'n party-politiese doel gedien, aangesien dit die Progressiewe opposisie met 'n moeilike keuse gelaat het. Indien hulle die voorstel sou ondersteun, sou dit beteken dat hulle hulle aanhoudende kritiek van die regering rakende die Transvaal se swak finansiële en ekonomiese posisie sou moes weerspreek. Hulle uiteindelike teenstand teen die skenking het die indruk geskep dat hulle die hand van versoening en die groothartige gebaar van lojaliteit aan die Britse troon, aan wie hulle deurgaans toewyding verklaar het, verwerp. Die parlementêre debat wat die skenking van voorafgegaan het, het op 'n sonderlinge oorwinning vir Het Volk uitgeloop en die Progressiewe opposisie se posisie by hulle finansiële ondersteuners in die mynhuise verswak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/52/2/EJC38276
2007-11-01
2017-03-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error