1887

n Historia - 'n Skitterende werk oor die Indiese geskiedenis
India after Gandhi, the history of the world's largest democracy, R. Guha : book review

USD

 

Abstract

Hierdie jongste werk van Ramchandra Guha span die kroon op sy sistematiese studies van aspekte van die Indiese geskiedenis. Sy studies oor die kleinboere van die Himalajas, die sosiale geskiedenis van krieket, die internasionale geskiedenis van omgewingsbewustheid en die antropologie van Indië, het hom besonder goed toegerus om hierdie omvattende en uitdagende werk oor die geskiedenis van Indië sedert onafhanklikheid by geleentheid van die land se sestigste herdenking van onafhanklikheid te skryf.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/53/1/EJC38284
2008-05-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error