1887

n Historia - "Die oorlog maak 'n gemors van ons lewens"
Wilhelmina : kampkind op Java, M. le Roux : book review

Volume 53, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
  • Author Dione Prinsloo
  • Source : Historia, Volume 53, Issue 1, May 2008, p. 250 - 252
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract

Hierdie versugting van die jong Willy van Halewijn is die kern van die verhaal. Danksy Anne Frank se dagboek, wat deel van die wêreldletterkunde geword het, en Tessa van Loo se roman (1993), het die betrokkenheid van "gewone mense" in Nederland tydens die Tweede Wêreldoorlog (1939-1945) algemeen bekend geword. 'n Minder bekende deel van die Nederlandse verlede wat beslis meer aandag verdien, is die lyding en ontberinge van Nederlandse vroue en kinders in Japannese konsentrasiekampe en in die opstand van die Javane wat op die oorlog gevolg het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/53/1/EJC38286
2008-05-01
2017-03-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error