1887

n Historia - Crossing the Borders of Power : The Memoirs of Colin Eglin, Colin Eglin
'n Uitstekende boek : book feature

Volume 53, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
  • Author At Van Wyk
  • Source : Historia, Volume 53, Issue 1, May 2008, p. 238 - 241
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract

is 'n uitstekende boek uit 'n liberaal-demokratiese hoek, dekades ver oor die politiek van hierdie land. Die skrywer is 'n deurleefde politikus wat kán skryf, vertel en uitbeeld - of dit nou oor 'n mens, proses of gebeurtenis gaan; en sy ónderstelling dra die eenvoud van groot kuns. Hy neem jou op sy onthoureis van seuntjie-wees in Pinelands, Kaapstad, oor en deur die politieke vlaktes en tonnels van sy tyd, tot sy tagtiger-aftreejare in die Kaap wat hy liefhet.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/53/1/EJC38291
2008-05-01
2017-12-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error