
Full text loading...
Jan St. Elmo Pretorius was een van daardie historici oor wie studente nie uitgepraat kon raak nie. Hy was 'n onafhanklike gees wat geskiedenis met 'n vernuwende blik op die alledaagse lewe in al sy fasette geïnterpreteer het.
Article metrics loading...