1887

n Historia - Herinneringe : diegene wat my besiel en beïnvloed het
Reminiscences : those who inspired and influenced me : menslike bakens langs my pad na die beoefening van geskiedswetenskappe

USD

 

Abstract

Op my boekrak staan 'n eksemplaar van G. Jordaan se (Kaapstad & Pretoria, 1940). Voor in die boek is Vaai, my pa, se handtekening en daaronder die jaartal 1940, wat ook my geboortejaar is. As tienerseun het ek hierdie boek op Opkomst in die Onder-Kouga saans by kerslig gelees en herlees terwyl die trane oor my wange geloop het. Ek het nie die gewilde seunsboeke van destyds gelees nie, want Vaai was van mening dat die geskiedenis veel interessanter as verbeeldingsvlugte van romanskrywers is. En hy was natuurlik reg! Vaai was nie 'n geleerde man nie, maar slim en veral in die geskiedenis en godsdiens wydbelese. Terwyl ander kinders se ouers hulle see toe geneem het, het my ouers my en my suster Philna dikwels op landreise geneem om historiese slagvelde en monumente te besoek. So was ek en Philna op een so 'n reis haastig om by Durban se strand uit te kom, maar eers moes ons onder meer Amajuba uitklim en die slagveld van Bloedrivier onderweg besoek.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/53/2/EJC38314
2008-11-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error