1887

n Historia - Buitengewone insigte oor vroue en oorlog
The war diary of Johanna Brandt, J.E.H. Grobler (Red.) : boekresensie

USD

 

Abstract

beskryf die aktiwiteite van Johanna van Warmelo en haar moeder tydens die Anglo-Boereoorlog. Die oorspronklike handgeskrewe dagboeke behels agt dele, waarvan sewe in die Nederduitsch Hervormde Kerkargief bewaar word. Dit is in boekvorm saamgevat en geredigeer deur Jackie Grobler, verbonde aan die Departement Historiese en Erfenisstudies aan die Universiteit van Pretoria. Die publikasie is van 'n waardevolle naamindeks voorsien, wat die dagboek toeganklik maak, sodat navorsers dit ten volle kan ontgin. Dit word ryklik toegelig met foto's van plekke, gebeure en persoonlikhede uit die tydperk, 1899-1902.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/54/1/EJC38335
2009-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error