1887

n Historia - Monty ... meets Gandhi ... meets Mandela : the dilemma of non-violent resisters in South Africa, 1940-1960 : Gandhi and Indian Nationalism in South Africa

USD

 

Abstract

This article focuses on key moments in the life of Doctor G.M. "Monty" Naicker (1911-1978), an Edinburgh-educated medical doctor and contemporary of Yusuf Dadoo, who displaced moderate elements in Indian politics in South Africa when he became president of the Natal Indian Congress 1946. Having taken control of Indian politics, Monty adopted Mohandas K. Gandhi's principles of passive resistance in protesting the segregationist land legislation from 1946-1948. Through the 1950s he remained committed to non-violent resistance as he worked with the African National Congress (ANC) to forge non-racial resistance against segregation and apartheid, which was predicated on and backed up by the use of state-sponsored violence. His ideas were relevant in the early joint campaigns of the Congresses Alliance, but by 1960 he had to face the fact that the Alliance was contemplating a turn to violence in the face of state intransigence and increasing brutality. While many of his comrades chose to go the way of armed struggle, Monty remained committed to non-violent resistance. This article examines the dilemma facing activists such as Monty Naicker.


Die Dilemma van Nie-Gewelddadige Weerstandiges in Suid-Afrika, 1940-1960Hierdie artikel fokus op sleuteloomblikke in die lewe van dokter G.M. "Monty" Naicker (1911-1978), 'n mediese dokter wat in Edinburgh opgelei is en 'n tydgenoot was van Yusuf Dadoo, en wat gematigde elemente in Indiese politiek in Suid-Afrika vervang het toe hy in 1946 president van die Natal Indian Congress geword het. Nadat hy beheer van Indiese politiek in die land oorgeneem het, het Monty die beginsels van passiewe weerstand van Mohandas K. Gandhi aangeneem in die protes teen segregasiesionistiese wetgewing van 1946 tot 1948. Gedurende die 1950's het hy tot vreedsame protes verbind gebly in sy samewerking met die African National Congress (ANC) om nie-rassige weerstand teen segregasie en apartheid te bied. Die optrede is met staatsondersteunde geweld begroet. Sy idees was relevant in die vroeë gesamentlike veldtogte van die Congresses Alliance, maar teen 1960 het hierdie alliansie oorweeg om na gewelddadige optrede oor te gaan weens die staat se onversetlike houding en toenemende brutaliteit. Terwyl baie van sy kamerade verkies het om na gewapende geweld oor te gaan, het Monty tot vreedsame weerstand verbonde gebly. Hierdie artikel ondersoek die dilemma wat aktiviste soos Monty Naicker in die gesig gestaar het, deur twee sleuteloomblikke in sy politieke lewe, naamlik die Passiewe Weerstandsveldtog van 1946-1948 en die debatte oor die ANC se oorgang na gewapende stryd in 1960, te bestudeer.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/54/1/EJC38353
2009-05-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error