1887

n Historia - 'n Geliefde maar omstrede figuur deur die oë van sy tydgenote
Paul Kruger se laaste jare, 1899-1904, Paul Zietsman : boekresensie

USD

 

Abstract

Paul Kruger was 'n geliefde, maar omstrede figuur in sy leeftyd. Selfs in ons tyd maak hy opspraak. Ons lees in koerantberigte dat 'n straatnaam in St. Gallen, Switserland, wat na sy dood na hom vernoem is, onlangs om politieke redes verander is. Hedendaagse politici besef nie met watter helderverering Paul Kruger tydens die Anglo-Boereoorlog in Europa verwelkom is nie. Die heldeverering hou verband met die moed wat hy geopenbaar het om teen die magtige Engeland in opstand te kom. Hy was ook 'n onversetlike kampvegter vir onderrig in Afrikaans.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/54/2/EJC38361
2009-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error