1887

n Historia - Draer van 'n droom : die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 1909-2009, Pieter Kapp : boekbeskouing

USD

 

Abstract


Afrikaner-nasionalisme was een van die grootste politieke en maatskaplike kragte van die twintigste eeuse Suid-Afrika. Historici en joernaliste het daaroor met wisselende insig en begrip geskryf. Min van hulle het primêre navorsing in die argiewe gedoen en sommige het Afrikaans nie goed verstaan nie. Met verloop van tyd het die werke van Dunbar Moodie en Dan O'Meara kanonieke status verwerf.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/55/1/EJC38387
2010-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error