1887

n Historia - Herinneringe : diegene wat my besiel en beïnvloed het - Ou Dok McGill

Volume 55, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
  • Author At Van Wyk
  • Source : Historia, Volume 55, Issue 1, May 2010, p. 141 - 143
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract

As ek op skool nie met dr D.C. McGill te doen gekry het nie, het ek sekerlik op 'n onhistoriese pad beland - wat 'n aaklige gedagte. Ek praat van my onnie in geskiedenis aan die Hoërskool Koffiefontein in die Suid-Vrystaat waar ek aan die begin van 1948 inval vir Standerd IX en matriek na ek van Sub A tot Standerd VIII klaargemaak het aan die Junior Hoërskool Goedemoed aan die Vrystaatse oewer van die Groot Gariep tussen Aliwal-Noord en Bethulie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/55/1/EJC38388
2010-05-01
2017-08-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error