1887

n Historia - Die Dorslandtrekke na Angola en die redes daarvoor (1874-1928)

Volume 55, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
  • Author Nicol Stassen
  • Source : Historia, Volume 55, Issue 1, May 2010, p. 32 - 54
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ScieLO SA (2016)
    The International Bibliography of Social Sciences (IBSS)
USD

 

Abstract

Vandag het die Dorslandtrekke in 'n mate uit die historiese geheue van die Afrikaners verdwyn. 'n Gesaghebbende werk van meer as 650 bladsye oor die geskiedenis van die Afrikaners (2004) deur 'n leidende historikus, Hermann Giliomee, wy slegs een paragraaf daaraan. Reeds in 1897, toe baie van die oorspronklike Dorslandtrekkers nog geleef het, het A.J. van der Walt bevind dit is moeilik om betroubare inligting daaroor in te win. J.L. Hattingh het eweneens opgemerk dat oor feitlik al die Dorslandtrekke min primêre bronne bewaar gebly het. Hierdie stelling is deur latere navorsers oor die onderwerp herhaal.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/55/1/EJC38394
2010-05-01
2017-08-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error