1887

n Historia - Persone wat my beïnvloed en geïnspireer het : herinneringe : diegene wat my besiel en beïnvloed het

USD

 

Abstract

Soos seker die meeste ander historici kan ek ook getuig dat 'n hele aantal persone 'n invloed op my vorming as historikus uitgeoefen het. Sommige het wel 'n groter bydrae gelewer as ander, maar tog kan niemand se invloed onderskat word nie. Persoonlik is ek baie dank verskuldig aan veral twee leermeesters, proff. P.J. van der Merwe en D.J. Kotzé, wat elkeen op sy eie wyse 'n besondere bydrae gelewer het tot my vorming. Hulle vormende invloed op hulle studente is egter reeds volledig toegelig in Johan Bergh se artikel oor Van der Merwe en Kotzé. By hierdie geleentheid sal ek dus hoofsaaklik aandag bestee aan ander persone wat my beïnvloed het, soos familielede, onderwysers en kollegas.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/55/2/EJC38405
2010-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error