1887

n Historia - Nederland en Mosambiek
Ilha de Moçambique byna Hollands : Portugese Inbesitname, Nederlandse Veroweringspogings en die Opbloei en Verval van Mosambiekeiland, O.J.O. Ferreira : boekresensie

USD

 

Abstract

O.J.O. (Cobus) Ferreira is een van Suid-Afrika se toonaangewende kultuurhistorici; trouens, daar kan beweer word dat hy inderdaad mees hoogaangeskrewe kultuurhistorikus is wat Suid-Afrika die afgelope twee dekades of langer opgelewer het. Sedert sy aftrede by die Universiteit van Pretoria gaan hy voort om navorsing te doen en die een belangwekkende publikasie na die ander die lig te laat sien. Wanneer 'n nuwe boek van hom verskyn, verwag 'n mens dus 'n teks van hoogstaande akademiese gehalte, en dít is beslis nou weer die geval met sy 26ste boekpublikasie, naamlik .

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/56/2/EJC38453
2011-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error