1887

n Historia - Teologiese twis rondom sinodale koersveranderinge in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1982-1990

USD

 

Abstract

Met die veranderinge wat in Suid-Afrika gedurende die 1980's op politieke gebied aan die gang was, het vrae ontstaan rondom die ondersteuning wat die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) in Suid-Afrika aan die Nasionale Party (NP) regering gebied het deur middel van die teologiese regverdiging van apartheid. Die NGK was teen die 1980's in die unieke situasie vasgevang dat ongeag van watter koers dit sou inslaan, dit onafwendbaar was dat die eindresultaat onsamehorigheid en onenigheid sou wees.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/56/2/EJC38458
2011-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error