1887

n Historia - Toeganklike boek oor die kern van die Grensoorlog
Die Roem en die Rou : Stories agter Honoris Crux, A. van Wyk : boekresensie

Volume 57, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Dit is moeilik om nie die rye nuwe publikasies oor die sogenaamde Grensoorlog (oftewel die Namibiese Vryheidsoorlog, 1966-1989) mis te kyk wanneer 'n persoon sy of haar naaste boekwinkel besoek nie. Menige veterane van die oorlog en ander belangstellendes stel tans die verhale en ervaringe van gewone Suid-Afrikaanse troepe op skrif. Hierdie geskrifte dek alreeds 'n verskeidenheid temas, wat daartoe gelei het dat kundiges op die gebied daarna verwys as "grensliteratuur".

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/57/1/EJC120547
2012-05-01
2017-02-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error