1887

n Historia - Die storie van "Pikkewyn"
Pik Botha and his Times, T. Papenfus : boekresensie

USD

 

Abstract

Talle biografieƫ oor prominente Suid-Afrikaanse politici het al die lig gesien maar min van hulle lees soos 'n roman. 'n Roman met elemente van spanning, ontroering, ontnugtering en humor. "Pikkewyn", oftewel Pik Botha, se verhaal is een van 'n begaafde en besielende Nasionale Party (NP) politikus wat hom gestaal het teen talle politieke en persoonlike uitdagings en terugslae. 'n Politikus wat in politieke denke, beleidsformulering en uitsprake sy tyd in sommige opsigte vooruit was, en in sekere opsigte vars bries in die bedompige Suid-Afrikaanse politiek van die 1970's en 1980's gebring het. Sy uitsprake en politieke denke het hom dikwels in diep waters laat beland by kollegas en kiesers maar dit het hom nie van stryk laat bring nie. Dit is die verhaal van iemand wat daarvoor bekend was om gedigte op die agterkant van sigaretdosies te skryf; 'n ware ambassadeur was wat in Suid-Afrika se toekoms geglo het; iemand wat 'n deeglike begrip gehad het vir al die land se probleme maar ook besef het dat sy demokratisering teen 'n prys sou kom.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/57/1/EJC120548
2012-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error