1887

n Historia - 'n Lesenswaardige blik op vroeë Afrikanerjagters
Trekkerslewe in Brits-Oos-Afrika : 'n Joernaal uit 1911, M. Doorewaard (Red.) : boekresensie

USD

 

Abstract

: 'n Joernaal uit 1911 is 'n geredigeerde en geannoteerde weergawe van Johannes Francois Kok se selfopgetekende vertellinge oor sy jagavonture in Brits-Oos-Afrika (Kenia) gedurende 1911-1912. Hy was een van die sowat 1 300 Boere wat in die dekade ná die Tweede Anglo-Boereoorlog na Kenia uitgewyk het, meestal om finansiële redes - die verwoesting van die oorlog en kleinerwordende plasies as gevolg van die voortdurende onderverdeling van familiegrond. Kok het egter uit 'n vermoënde familie gestam en het volgens sy eie getuienis trekleier Christiaan Johannes Cloete se trekgeselskap na Kenia vergesel "slegs om na die vee om te sien om sodoende 'n jaggeleentheid in Brits-Oos-Afrika te kry" (p 75, nota 13).

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/57/1/EJC120556
2012-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error