1887

n Historia - "Weest Wel met Alle Menschen" : De "Kaapse Brieven" van Cornelius de Jong van Rodenburgh, Carla van Baalen and Dick de Mildt (Eds) : book review

USD

 

Abstract

Cornelius de Jong was 'n admiraal in diens van die Nederlandse Republiek, wat oor die jare 1792â??1795, letterlik die laaste jare van die ou VOC-bewind, by twee geleenthede ampshalwe meerdere maande aan die Kaap deurgebring het. Die ervaring is vasgelê in sy tweedelige (1802â??1803), 'n boek wat verdien om herdruk of gedigitaliseer te word. Vroeg in 1795 is hy hier getroud met 'n dogter van J.J. Lesueur, lid van die Politieke Raad wat die Kaap agt maande later aan 'n Britse besettingsmag sou oorhandig, en mettertyd het hy na Nederland teruggekeer met sy vrou en hul dogtertjie, Jeannette, wat nog aan die Kaap gebore is.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/57/2/EJC129611
2012-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error