1887

n Historia - Burgers en Amptenare : Die Vroeë Ontwikkeling van die Kolonie aan die Kaap, 1662-1679, Karel Schoeman : book review

USD

 

Abstract

Karel Schoeman se is die vierde band in sy reeks oor die VOC-nedersetting aan die Kaap wat deur Protea Boekhuis uitgegee is.


In hierdie studie behandel Schoeman die lewens van die reeks gesagvoerders wat Van Riebeek aan die Kaap opgevolg het: Zacharias Wagenaer, Cornelis van Qualberg, Isbrand Goske en Joan Bax. Vermoedelik sal die vyfde en laaste band oor die tydperk van die Van der Stels handel. Benewens die rol van die hoë amptenary aan die Kaap, beskryf Schoeman ook die lotgevalle van die gewone burgers, die armes en ook die paar wat ekonomies uitgestyg het te midde van die onderdrukkende maatreëls wat die VOC as â??n handelsorganisasie met winsbejag op die Kaapse burgers afgedwing het.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/57/2/EJC129613
2012-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error