1887

n Historia - Waardevolle bydrae tot kennis oor slawe-opstand
Die Aanslag op die Slaweskip Meermin, 1766, Dan Sleigh en Piet Westra : book resensie

USD

 

Abstract

In 1766 het die pas aangekoopte 140 Madagaskarslawe, oppad na die Kaap, daarin geslaag om die VOC-bemanning van die skip te oorrompel en die beheer daarvan oor te neem. Op sigself was dit 'n besondere gebeurtenis, want selde in die verlede en hierna het sulke pogings, vanweë allerlei voorsorgmaatreëls, geslaag. Die opstandelinge se gebrek aan seevaart kennis, en die briljante optrede van enkele bemanningslede, het egter veroorsaak dat die seedrama in 'n fiasko uitgeloop het. In die proses verkry die leser 'n groot mate agtergrond kennis aangaande die kompanjie se slawerny aan die Kaap, die slawehandel te Madagaskar, skepe uit daardie tyd en die administratiewe opset in die jong kolonie.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/58/1/EJC136182
2013-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error