1887

n Historia - New Turks and Old Turks : the historiographical legacies of South African social history
The Cambridge History of South Africa: Volume 2, 1885-1994, Robert Ross, Anne Kelk Mager and Bill Nasson (Eds.) : review article

USD

 

Abstract

This article places the production and reception of the second volume of the in broader historiographical and political context, outlining some of the criticisms directed at the volume and at the "revisionist" scholarship which the content of the volume largely reflects. After a discussion of the specific trajectory of the "cultural turn" in South African social history writing, a close reading and critical evaluation of the strengths and weaknesses of the new volume is provided. The review agrees with criticisms about the limiting effects of the "nation state" framing of the volume, and the failure of the majority of authors to engage with larger theoretical debates about South Africa's history. The review nonetheless welcomes the volume as a long overdue synthesis of the "revisionist" social history writing which did so much to advance South African historiography over the last quarter of the twentieth century and which will doubtless continue to provide the foundation for new historical scholarship for years to come.

Hierdie artikel plaas die produksie en ontvangs van die tweede band van die binne sy breër historiografiese en politiese konteks, en dui sommige van die kritiek aan wat teen die boek, én die "revisionistiese" historiografie wat so duidelik uit die inhoud van die boek blyk, geopper is. Ná 'n bespreking van die ontwikkeling wat die "kultureleommekeer" in die Suid-Afrikaanse sosiale geskiedskrywing geneem het, volg 'n gedetailleerde lesing en kritiese evaluering van die sterk en swakpunte van die nuwe boek. Die resensie stem saam met die kritiek oor die beperkende effek van die "nasiestaat"-raamwerk van die boek, en die gebrek van die meeste skrywers om die groter teoretiese debatte oor Suid-Afrika se geskiedenis te betrek. Die resensie verwelkom nogtans die boek as die lang-agterstallige sintese van die "revisionistiese" sosiale geskiedskrywing wat soveel gedoen het om die Suid-Afrikaanse historiografie gedurende die laaste kwart van die twintigste eeu vooruit te bring, en wat sonder twyfel sal voortgaan om in die toekomende jare die grondslag vir nuwe historiese werk te verskaf.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/58/1/EJC136184
2013-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error