1887

n Historia - Mapping and promoting South Africa : Barrow and Burchell's rivalry

USD

 

Abstract

Barrow's six years at the Cape, with four long journeys, and Burchell's close on five years ox-wagon travel gave Barrow's pre-eminent authority status, with jealous attacks on rival travellers' books and their maps. This criticism included those of Burchell, as scientist and mapmaker largely his superior. Burchell hit back with equal vituperation. Despite their enmity they advanced knowledge of the interior "least known to Europeans" (Barrow) and came together in promoting the Zuurveld as place of settlement for the 5 000 emigrants dispatched in 1820 by a government aiming to export potential radicals among the unemployed. Burchell depicted the Zuurveld as a demi-paradise to the Poor Law Commission of parliament and Barrow did the same to ministers. The anti-Xhosa 'buffer' was never an issue and the 1834 Rharhabe invasion unforeseen. Barrow, public figure and prolific author, outshone Burchell, the retired botanist and benefactor of Kew Gardens: the latter's fame has come late. The long-term consequence of their case for Zuurveld settlement is still undecided.

Barrow se ses jaar aan die Kaap, met vier lang reise, en Burchell's se bykans vuf jaar lange ossewa reistogte het Barrow se autoriteits status gegee met jaloerse aanvalle op die reis boeke en karate van mede-reisgers. Dit het ingesluit aanvalle op Burchell, wie as wetenskaplike en karteerder sy meerdere was. Burchell het terug geveg met felle kritiek. Ondanks hul vyandighied het hulle op 'n gedeelde wyse kennis van die binneland wat "die minste bekend was aan Europeers" (Barrow) bekend gestel en sodoende tesame die Zuurveld as 'n plek van vestiging vir die 5 000 werklose immigrante uit Britannje wat deur die 1820 regering landuit gestuur wou word - insluitende die radikales. Burchell het die Zuurveld as 'n demi-paradys voorgehou aan die Arm Wet Kommissie van die parlement en Barrow het dieslfde prentjie voorgehou aan die ministers. Die anti-Xhosa "buffer" was nooit 'n factor nie en die 1834 Rharhabe inval onvoorsien. Barrow, die publieke figuur en uitstaande outeur, se soter het helderder geskyn as die van Burchell, die afgetrede botanis en bevoordeelde van Kew Gardens: laasgenoemde se faam het eers later gekom. Die lang termyn gevolge van hul promosie van die Zuurveld as 'n plek vir nedersetting is nog nie beslis nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/58/1/EJC136194
2013-05-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error