1887

n Historia - Krygsgevangeneskap in Indië in die kollig
Vegter en Balling: Boereoorlog-Ervarings van Veldkornet Charles von Maltitz, Chris Schoeman : boekresensie

USD

 

Abstract

In die loop van die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902, is ongeveer 30 000 Boere en bondgenote (Kaapse en Natalse rebelle, en buitelandse vrywilligers) deur die Britse leër in Suid-Afrika krygsgevange geneem, terwyl ten minste nog 18 000 Boere hulle vrywillig aan die Britte oorgegee het (die sogenaamde hendsoppers/"hands-uppers"). Die hendsoppers kon na hul huise terugkeer, maar meer as 5 000 het met verloop van tyd besluit om as "joiners" by die Britse leër aan te sluit en téén hul voormalige republikeinse medeburgers te veg ten einde die oorlog so gou as moontlik te beëindig. Die krysgevangenes daarenteen, is aanvanklik na krygsgevangenekampe in die Kaapkolonie en Natal gestuur, van waar die meeste weldra na kampe in oorsese Britse kolonies weggevoer is. Hierdie kampe was in Indië, Ceylon (die huidige Sri Lanka), Bermuda en St. Helena.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/58/2/EJC145448
2013-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error