1887

n Historia - Southern African Christianities and Mission Effort under Review : review article

USD

 

Abstract

In this article I review three books which cover, from different directions, aspects of the history of missions and Christianity in southern Africa. These include debates about the indigenisation of evangelical effort, the role of gender in shaping missions, and the political force represented by Christianity. , by Stephen Volz, is a detailed study of the spread of Christianity in Tswana communities, and the role played by Tswana evangelists, in a broad swathe from what is now the Free State province of South Africa, across North-West Province and into northern Botswana. , by Fiona Vernal, examines the operation of a residential mission for Africans and Khoe in the Eastern Cape, South Africa. Vernal's work covers the period from the establishment of the mission, through the difficulties experienced during the early twentieth century and subsequent forced removals, as well as the resettlement of the descendants of former tenants through land restitution efforts in the early twenty-first century. Richard Elphick's , discusses the role played by protestant Christian forces in the making and challenging of racial ascription and discrimination in South Africa from the late nineteenth century through to roughly the 1960s.

In hierdie artikel bespreek ek drie boeke wat elk vanuit verskillende perspektiewe aspekte van die geskiedenis van die sending en Christendom in suidelike Afrika dek. Dit sluit in debatte oor die verinheemsing van die evangeliepoging, die rol van gender in die vorming van sendings, en die politieke mag wat Christenskap verteenwoordig het. Stephen Volz se is 'n gedetailleerde studie van die verspreiding van Christendom in Tswanagemeenskappe, en die rol van Tswana evangeliste daarin, oor 'n breë area wat strek van die huidige Vrystaat-provinsie, deur die Noordwes-provinsie tot noordelike Botswana. Fiona Vernal se bestudeer die werking van 'n residensiële sendingstasie vir swartes en Khoe in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Vernal se studie dek die periode vanaf die stigting van stasie, deur die moeilike tye van die vroeë twintigste eeu en die daaropvolgende gedwonge verskuiwings, tot die hervestiging van die nasate van voormalige inwoners danksy pogings tot grondherstel vroeg in die een-en-twintigste eeu. Richard Elphick se bespreek die rol wat verskillende protestantse Christelike groepe gespeel het in die skepping en bestryding van rassetoeskrywing en -diskriminasie in Suid-Afrika, van die laat negentiende eeu tot ongeveer die 1960's.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/60/1/EJC171161
2015-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error