1887

n Historia - Dít was, inderwaarheid, ons almal se oorlog ...
Ons Oorlog: 'n Familieroman uit die Anglo-Boereoorlog, Klaas Steytler : boekresensie

USD

 

Abstract

Klaas Steytler se familieroman, , handel oor sy familie se wedervaringe tydens die Tweede Anglo-Boereoorlog (1899-1902), en is 'n wesenlike toevoeging tot die immer groeiende versameling Afrikaanse literatuur rakende die impak van die oorlog op die Afrikaanse samelewing. Die eerste uitgawe van verskyn het in 2000 verskyn, waarna 'n tweede uitgawe in 2014 uitgegee is. Deur middel van familie-oorvertellings, en die gebruikmaking van familiegeskiedenis en geskiedenisboeke, neem Steytler die leser deur 'n boeiende, tog troebelagtige, deel van Suid-Afrika se geskiedenis.

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/60/2/EJC183131
2015-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error